Modulekode | PTO 111 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Grondslae van politiek ’n Inleiding tot die bestudering van die georganiseerde politieke samelewing op nasionale en internasionale vlak met spesifieke verwysing na politieke konsepte, benaderings en metodes. Die klem val op die staat en regeerkunde as ontledingsraamwerke. Dit sluit die ontwikkeling en vergelyking van verwante politieke entiteite, prosesse en regime-tipes van ’n demokratiese en niedemokratiese aard in, inaggenome die belangrikste veranderinge wat deur globalisering veroorsaak word. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Fakulteit Regsgeleerdheid |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App